Iyov 34:29-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Wanneer Hy vergewe, wie kan dan veroordeel? Wanneer Hy Sy gesig wegdraai, wie kan die mense, of die mensdom in geheel, vergewe?

30. Hy sien toe dat die sondebevlekte en bose man nie oor die mense sal regeer nie,Rom 6:23

31. want God het gesê: ‘Ek het vergewe, Ek sal nie mense sonder sonde vernietig nie.’

32. Lig my in, leer my as jy onreg gedoen het.

Iyov 34