Iyov 34:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. in ’n oomblik sal hy sterf en om middernag verteer word en sterf. Hy sal kragteloos gemaak word deur die Almagtige,

21. want Sy oë is op al die lewenswyses van die mens en Hy sien al sy treë.

22. Daar is geen duisternis, of skaduwee van die dood, waar die werkers van boosheid kan wegkruip nie,

23. want Hy het nie ’n tyd daargestel vir ’n man om voor God in oordeel te kom nie,

Iyov 34