Iyov 34:16-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. As u dan insig het, hoor dit; luister na die stem van my woorde.

17. Hy wat regverdige oordeel haat kan nie onskuldig verklaar word nie en hy wat onskuldig is, sal nie veroordeel word nie.

18. Hy wat aangaande die koning sê dat hy boos is en tog is hy ’n goeie heerser oor prinse en heersers

19. en is nie partydig tot prinse of diskriminerend teenoor die armes nie, want hulle is almal die werk van Sy hande,

Iyov 34