Iyov 34:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Elihu het voortgegaan en gesê:

2. “Hoor my woorde, o wyse manne en draai u oor na my, u wat kennis het,

3. want die oor toets woorde soos die verhemelte kos proe.

4. Laat ons vir onsself ’n regter kies; laat hy tussen ons weet wat goed is,

Iyov 34