Iyov 32:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe is Elihu, die seun van Barakh’el, die Buziet, uit die geslag van Ram, kwaad en het sy woede teen Iyov ontvlam omdat hy homself meer regverdig as God beskou het.

Iyov 32

Iyov 32:1-11