Iyov 32:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Hulle het nie gepraat nie, hulle was stil en het hom nie meer geantwoord nie.

17. “Ek wil ook van my kant af antwoord; ek sal ook my kennis wys,

18. want ek is vol woorde; die gees in my dring my.

Iyov 32