Iyov 31:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. as ek my hand opgelig het teen die vaderloses, (wanneer ek hom by die deur gesien het, het ek hom gehelp),

22. laat my arm dan afval van my skouerblad af en op die been gebreek wees,

23. want die respekvolle vrees van God laat my bewe en ellende van Hom af het op my gekom en as gevolg van angs was ek nie in staat om op te staan nie.

Iyov 31