Iyov 30:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Ek het my kleed aangetrek en my omvou met my bo-kleed,

19. maar hulle het my in die modder gegooi en ek het geword soos stof en as.

20. Ek roep uit na U en U antwoord my nie; ek staan op en U neem my nie in ag nie.

Iyov 30