Iyov 3:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. wat uitermate bly is en hulle verheug as hulle die graf kon vind?

23. Waarom word lig gegee aan ’n man wie se lewenswyse weggesteek is, wat rondom afgekamp is deur God?

24. Want my gesug kom voor ek eet en my gekerm word uitgegooi soos water,

Iyov 3