Iyov 25:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Bildad, die Shuagiet, geantwoord en gesê:

2. “Heerskappy en respekvolle vrees is by Hom, Hy het vrede gemaak in Sy hoë plekke.

3. Is daar enige getal aan Sy leërmagte en op wie skyn Sy lig nie?

Iyov 25