Iyov 23:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. daarom is ek bang in Sy Teenwoordigheid; wanneer ek dit oordink, is ek bang vir Hom,

16. want God het my verstand, wil en emosie sag gemaak en my gedagtes is deurmekaar,

17. want ek is nie stilgemaak voor die duisternis of die bedekking van die donkerheid nie.

Iyov 23