Iyov 21:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Hulle sê verder: ‘Wie is God dat ons Hom sou dien en wat sal dit ons baat dat ons tot Hom sal bid?’

16. Let op, hulle het geen mag oor hulle voorspoed nie; die raad van die bose is ver van my!

17. Hoe dikwels word die bose sonder ’n erfgenaam gelaat! Hoe dikwels kom hul vernietiging oor hulle! God deel smarte uit in Sy woede.

Iyov 21