Iyov 20:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Tzofar, die Na’amahiet, geantwoord en gesê:

2. “My dissipline het my daarom laat onderskei en vir my hulp by my gebly.

3. Ek sal jou die instruksies van my dissipline laat hoor en die gees van my insig sal my laat antwoord.

Iyov 20