Iyov 19:28-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. want julle sal sê: ‘Hoekom het ons hom vervolg? ’n Goeie verslag sal my volg en my vryspreek.

29. Red jouself van die swaard, want die woede van sondaars is ’n swaard, want julle sal nog leer dat daar ’n oordeel is.”

Iyov 19