Iyov 19:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Iyov geantwoord en gesê:

2. “Hoe lank sal julle my lewe bedroef en my siek maak met woorde?

3. Let op, hierdie tien keer het julle my bestraf en tog is julle nie skaam dat julle my treurig maak nie.

4. As ek inderdaad oortree het, bly my fout by my.

Iyov 19