Iyov 18:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Die lig sal donker wees in sy tent en sy lamp bo hom sal uitgedoof word.

7. Hy sal verlaat word in sy siekte en sy eie raad sal hom neergooi,

8. want hy het sy voete uitgestrek na die net en hy loop aanhoudend oor ’n strik.

Iyov 18