Iyov 16:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Ek kan ook praat soos julle; ek wens julle was in my plek, dan kon ek julle toets met woorde en my kop vir julle skud.

5. Ek sou julle met julle eie woorde toets en die woorde van my lippe sal julle nie spaar nie!

6. As ek praat, word my pyn nie versag nie en as ek vooruit kyk, wie kan my troos?

Iyov 16