Iyov 16:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. My vriende en my naaste, my oë stroom trane uit voor God.

21. O, dat iemand kan pleit vir ’n man by God soos ’n mens vir sy naaste pleit,

22. want die getal van ’n man se jare sal tot ’n einde kom; dan sal hy gaan op die pad vanwaar hy nie sal terugkeer nie.

Iyov 16