Iyov 16:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Iyov geantwoord en gesê:

2. “Ek het al baie sulke dinge gehoor; julle is almal bose vertroosters.

3. Moenie my gees bedroef met woorde nie; al praat julle, sal ek nie antwoord nie.

Iyov 16