Iyov 15:33-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Hy sal sy onryp druiwe afskud soos die wingerdstok en sy bloeisels afgooi soos die olyfboom,

34. want die vergadering van die onreines sal verlate wees en vuur sal die tente van omkopery verteer.

35. Hulle is met moeite bevrug, gee geboorte aan misleiding en hulle maag is vol bedrog.”

Iyov 15