Iyov 14:14-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. As ’n mens sterf, sal hy weer lewe? Al die dae van sy jeug wag hy tot die oudag kom.

15. As U my sou roep, sal ek U antwoord; U sal dink aan die werk van U hande,

16. want nou tel U nie my treë nie en U hou nie wag oor my sondes nie.

17. My rebellie is verseël in ’n sak en my sondes verwyder.

Iyov 14