Iyov 13:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Let op, my oog het alles gesien, my oor het dit gehoor en verstaan.

2. Wat julle weet, weet ek ook; ek is nie minderwaardig teenoor julle nie,

3. maar ek sal met die Almagtige praat en die bewys met Hom beredeneer,

4. maar julle is vervalsers van leuens; julle is almal waardelose geneesers.

Iyov 13