Iyov 10:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Die dae van my lewe is min. Laat my alleen sodat ek mag stil wees en ’n bietjie rus

21. voordat ek gaan waarvandaan ek nie terugkom nie, die land van duisternis en die skaduwee van die dood,

22. ’n land van eensaamheid en diep donkerheid en van die skaduwee van die dood, sonder enige orde of tyd, bemoeisaam, soos ’n diep put!”

Iyov 10