Iyov 10:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Waarom het U my dan uit die baarmoeder laat uitgaan? U moes dat ek gesterf het en nie een oog my gesien het nie.’

19. Ek moes wees asof ek nie leef nie; ek moes van die baarmoeder na die graf gedra gewees het.

20. Die dae van my lewe is min. Laat my alleen sodat ek mag stil wees en ’n bietjie rus

21. voordat ek gaan waarvandaan ek nie terugkom nie, die land van duisternis en die skaduwee van die dood,

Iyov 10