Iyov 10:11-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. U het my met vel en vlees aangetrek en my met beendere en senings versterk.

12. U het aan my lewe en vrede gegee en U opdragte het my gees beskerm

13. en hierdie dinge het U in U binneste weggesteek, ek weet dat dit in U gedagtes is.

14. As ek sondig, hou U my dop en U spreek my nie vry van my boosheid nie.

15. As ek boos is, wee my! As ek regverdig is, kan ek steeds nie my kop optel nie. Ek het genoeg van teregwysing, ek het my oortreding gesien.

Iyov 10