Iyov 10:10-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. U het my gekarring soos melk en my dik gemaak soos kaas.

11. U het my met vel en vlees aangetrek en my met beendere en senings versterk.

12. U het aan my lewe en vrede gegee en U opdragte het my gees beskerm

13. en hierdie dinge het U in U binneste weggesteek, ek weet dat dit in U gedagtes is.

14. As ek sondig, hou U my dop en U spreek my nie vry van my boosheid nie.

Iyov 10