Iyov 1:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hy nog gepraat het, kom daar ’n ander een en sê vir hom: “Die vuur van God het uit die hemel geval en die skape en die skaapwagters verbrand en hulle verteer en ek alleen het ontvlug om dit vir u te vertel.”

Iyov 1

Iyov 1:15-22