Iyov 1:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir die teëstander: “Let op, alles wat hy het, is in jou mag; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie.” Die teëstander het weggegaan uit die Teenwoordigheid van יהוה.

Iyov 1

Iyov 1:7-13