Hoshea 9:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die dae van straf het gekom, die dae van vergelding het gekom; laat Yisra’el dit weet! Die profeet is ’n dwaas, die geïnspireerde man is kranksinnig, as gevolg van die grootheid van jou onregverdigheid en omdat jou vyandskap groot is.

Hoshea 9

Hoshea 9:1-12