Hoshea 9:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Alhoewel hulle hul kinders grootmaak, nogtans sal Ek hulle beroof totdat daar nie ’n mens oor is nie. Ja, wee hulle inderdaad wanneer Ek van hulle af weggaan.

Hoshea 9

Hoshea 9:8-15