Hoshea 9:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het Yisra’el gevind soos druiwe in die wildernis; Ek het julle voorvaders gesien soos die vroegste vrugte aan die vyeboom in sy eerste seisoen, maar hulle het na Ba’al-P’or gekom en hulle toegewy aan skande en hulle het so verwerplik geword soos dit wat hulle liefhet.

Hoshea 9

Hoshea 9:3-15