Hoshea 9:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Moet jou nie verheug en spring van vreugde soos die nasies nie, o Yisra’el, want jy het gehoereer en jou God verlaat! Jy het op elke dorsvloer hoereloon liefgehad.

2. Dorsvloer en parskuip sal hulle nie bevredig nie en die nuwe wyn sal hulle in die steek laat.

3. Hulle sal nie in יהוה se land bly nie, maar Efrayim sal na Mitzrayim terugkeer en in Ashur sal hulle onrein kos eet.

Hoshea 9