Hoshea 4:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Alhoewel jy, Yisra’el hoereer, moenie dat Y’hudah skuldig word nie! Moet ook nie na Gilgal gaan nie, of opgaan na Beit-Aven en die eed neem: “So waar as יהוה leef,” nie.

Hoshea 4

Hoshea 4:11-16