1. Toe het יהוה vir my gesê: “Gaan weer, wees lief vir ’n vrou waarvoor haar man lief is, maar nogtans ’n egbreekster is, net soos יהוה die seuns van Yisra’el liefhet, alhoewel hulle na ander gode toe draai en lief is vir rosynekoeke.”
2. Ek het haar vir myself gekoop vir vyftien sikkels silwer en ’n anderhalf homer gars.