Hoshea 2:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(2:18) In daardie dag sal dit wees,” verklaar יהוה, “dat jy My, Ishi (my Man), sal noem, en My nie langer Ba’ali, (my Meester), noem nie,

Hoshea 2

Hoshea 2:15-19