Hoshea 14:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(14:10) Wie ook al wys is, laat hom hierdie dinge verstaan; wie ook al onderskeiding het, laat hom dit ken! Want die lewenswyse van יהוה is reg en die onpartydige en opregte sal daarin loop, maar die oortreders sal daarin struikel!

Hoshea 14

Hoshea 14:4-9