Hoshea 12:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(12:5) Ja, hy het met die Engel geworstel en die oorhand gekry; hy het gehuil en Sy guns gesoek. Hy het Hom by Beit-El gevind en daar het Hy met ons gepraat,

Hoshea 12

Hoshea 12:2-6