Hoshea 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(12:2) Efrayim hou hom besig met wind en hy volg die Oostewind voortdurend na; hy vermenigvuldig leuens en geweld. Meer nog, hy sluit ’n verbond met Ashur en olie word na Mitzrayim gedra.

Hoshea 12

Hoshea 12:1-9