Hoshea 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het hulle met mensebande, met koorde van liefde gelei en Ek was vir hulle soos een wat die juk van hulle kakebeen af oplig en Ek het My neergebuig en hom gevoed.

Hoshea 11

Hoshea 11:1-9