Hoshea 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die ding sal self ook na Ashur weggedra word as ’n geskenk aan koning Yarev; Efrayim sal met skaamte gegryp word en Yisra’el sal beskaamd staan oor sy eie raad.

Hoshea 10

Hoshea 10:5-10