Hoshea 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe het sy weer swanger geword en geboorte gegee aan ’n dogter en יהוה het vir hom gesê: “Noem haar Lo-Rugamah, want Ek sal nie langer liefdevol omgee vir die huis van Yisra’el dat Ek hulle ooit sal vergewe nie,