Hoshea 1:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die eerste keer dat יהוה deur Hoshea gepraat het, het יהוה vir Hoshea gesê: “Gaan, vat vir jouself ’n vrou vanuit hoerery en kry kinders vanuit hoerery, want die land het blatante hoerery gepleeg, deur יהוה in die steek te laat.”

Hoshea 1

Hoshea 1:1-6