Hebreërs 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In die eerste was daar ’n orde van bediening en ’n aardse Huis van Afsondering,Eks 25:23-39

2. want in die eerste Tabernakel wat gemaak is, was: die lampstaander, die tafel en die brood van die Teenwoordigheid en dit is die Afgesonderde plek genoem.Eks 26:31-33

Hebreërs 9