Hebreërs 7:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan hom het Avraham ’n tiende deel van alles uitgedeel. Sy naam word vertaal as: koning van onpartydige opregtheid en ook koning van Shalem, dit is, koning van vrede, vergenoegdheid, gesondheid en voorspoed.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:1-6