Hebreërs 5:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Elke hoofpriester, wat vanuit die mense is, is aangestel om in die plek van mense aangaande die dinge van God op te tree; om offers en brandoffers vir die sondes te bring.

2. Hy wat homself kan verneder en ly saam met die wat nie weet nie en die wat oortree omdat hy self ook met swakheid geklee is,

3. hy is verskuldig om, net soos vir die mense, so ook vir homself te offer vir sy sondes.

Hebreërs 5