Hebreërs 4:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is dus ’n geleentheid dat elke persoon kan ingaan en dié aan wie die goeie boodskap vroeër verkondig is, het nie ingegaan nie omdat hulle nie vertrou het nie.

Hebreërs 4

Hebreërs 4:1-12