Hebreërs 13:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Laat die liefde vir broers voortgaan tussen julle.

2. Vergeet nie die goedheid teenoor vreemdelinge nie, want daardeur was sommige waardig om onwetend, engele te onthaal.

3. Onthou dié wat gevange geneem is, asof julle saam met hulle gevang is en dié wat mishandel word, as mense wat self liggame het.

4. Die huwelik is eerbaar in alle opsigte en hulle bed is rein, maar God sal seksuele oortreders en egbrekers oordeel.Deut 4:31; Y’ho 1:5; Y'ho 31:6,8; Yes 49:14,15; 1 Kro 28:20

Hebreërs 13