Hebreërs 13:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Laat die liefde vir broers voortgaan tussen julle.

2. Vergeet nie die goedheid teenoor vreemdelinge nie, want daardeur was sommige waardig om onwetend, engele te onthaal.

3. Onthou dié wat gevange geneem is, asof julle saam met hulle gevang is en dié wat mishandel word, as mense wat self liggame het.

Hebreërs 13