Hebreërs 11:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want deur dít was daar ’n getuienis vir die mense van ouds.Gen 1:1-3,6,9,14,20,26; Ps 33:6 verstaan ons dat die wêreld gevorm is deur die woorde van God en die dinge wat gesien kan word, bestaan vanuit die wat nie gesien kan word nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:1-12