Hebreërs 1:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. want Hy is die helder Skynsel van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en die Beeld van Sy Wese

4. Díé Een is in alles groter as die engele, volgens die mate waarin die Karakter en Outoriteit (Naam) wat Hy het, meer uitstekend is as hulle s’n,Ps 2:7; Hand 13:33; Heb 5:5 Ook: “Ek sal vir Hom ’n Vader wees en Hy sal vir My ’n Seun wees?”Luk 3:22

5. want aan watter een van die engele het God ooit gesê: “Jy is My Seun, Ek het vandag geboorte gegee aan Jou?”

Hebreërs 1